LAAT DIE AFTEL BEGIN!

Pieter en Emmarie Beukes

nooi u vriendelik uit na die huweliksbevestiging van hulle dogter

Seun van Johan en Wida Du Plessis

 

op 24 September 2022

om 15h00 vir 15h30

by Casablanca Manor, Donkerhoek Pretoria

Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie. As twee langs mekaar slaap, word hulle warm. Maar hoe kan een wat alleen is, warm word? Iemand kan die een aanval, maar die twee kan weerstand bied. ’n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

R.S.V.P. voor 30 Junie 2022

Ongelukkig geen Kinders.

Kontant / kaart kroeg beskikbaar.

Geskenk Register

Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.

BANK BESONDERHEDE:

Ms Lizaan Beukes

Capitec Bank

Tak Kode: 470010

Rekening No: 1466606124

Vewysing: Naam & Van