0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

Liewe Familie en Vriende,
ons nooi julle hartlik uit na die huweliksbevestiging van

CORNÉ DE SWARDT EN ALICIA RABIE

PLEK: Monate Game Lodge (Modimolle)

DATUM: 28 Oktober 2023

TYD: 16h00

DRAG: Semi formeel (Geen Jeans)

Kontant kroeg beskikbaar.

R.S.V.P :  30 Junie 2023
Kinders slegs op uitnodiging.

Geskenk Wenk

Ons nessie is klaar geveer, maar n geldjie sal ons baie waardeer.

Akkommodasie

Akkomodasie beskikbaar teen R1 600 pp/pn by Monate Game Lodge (Ontbyt ingesluit).

Kinders onder 12 teen 50% van die R1 600 pp/pn.

Kinders onder 6 bly verniet.

Wildsritte beskikbaar vir Vrydag – R250 pp (Eet en drinkgoed ingesluit).
Boek by Monate Game Lodge.

Adres

Hoof Hek GPS Koördinate:
S 24.74525 | E 28.66750

Kontak Besonderhede

Foon: +27 14 718 7000
Sel: +27 83 307 5733
Epos: info@monatelodge.com

Google Maps

RSVP

R.S.V.P :  30 Junie 2023

Vrydag & Saterdag
OF net Saterdag

Gaste wat net Saterdag oorbly kan van 14:00 af in boek.

Alicia: 061 479 0344
Wanda: 083 601 7223

Kinders slegs op uitnodiging.

Alternatiewelik kan u ook die kontak vorm in vul en vir ons aan stuur.