Verblyf by Monate Game Lodge

Verblyf by Monate Game Lodge

Ons betaal 50% van almal se verblyf wat wil oorslaap.

Laat weet ons asb op die RSVP vorm indien julle sou belangstel om oor te slaap, sodat ons die korrekte hoeveelheid kamers kan bespreek.

 Bank besonderhede sal verskaf word, sodat gaste hulle 50% vroegtyding kan in te betaal.

R1 280 per persoon.

Gaste wat oorslaap kan vanaf 12:00 arriveer om in te boek, indien julle verkies om by die venue reg te maak vir die seremonie.