U word hartelik uitgenooi na die troue van

Yolandi Westermann

dogter van Hennie en Ronell Westermann

&

Graham Chamberlain

seun van Winston en Amanda Chamberlain

a
11 Augustus 2018
Riverside Castle, Pretoria

Verdere Trou Details

Datum: 11 de Augustus

Tyd: 15:00 vir 15:15

Plek: Riverside Castle, Pretoria Oos

 

Klere Drag: Swart en Wit !!

Kontant kroeg beskikbaar

Ongelukkig geen kinders

RSVP asb voor 30 Mei 2018

Ons huis is reeds vol maar ons beursies is leeg
Sien julle by die troue!